Die paartjie is dierbare mense en het 'n STUNNING troue gehad!
Sumari & Johan is dierbare mense ons het so lekker oor die weg gekom!
Wat ´n fantastiese dag saam met dierbare mense! Almal op Rocklands het maande voorberei vir die groot dag.
The day started at the beautiful African Mosaic Farm, then tying the knot in Stanford.
Dit is 'n groot plesier om so 'n pragtige vrou voor die lens te he! Dit was so 'n lekker foto sessie.
Ek het gedink dis net 'n gewone Woensdag wat vir my voorle, maar toe raak dit baie interestant.
Oppad na 'n afspraak met Landa & Janno, sien ek 'n hond langs die pad...
Wat 'n ongelooflike trip na Clarens. Alles was so goed beplan, Marlinde & Darius het verskriklik baie moeite gedoen met die groot dag.
Wat 'n lekker somersdag in Tulbagh omring met asemrowende berge en lekker vriende.
Carlene jy was so kalm en het net vertrou op die Here en alles het so mooi verloop.
Molenvliet Wine Estate was the perfect place to celebrate Nicci & Simon's special day. Nicci's dress was stunning and she looked absolutely amazing.
Wat 'n lekker shoot op die plaas saam met S&D.
Baie dankie dat julle so baie moeite gedoen het.
Wat 'n ongelooflike spesiale dag van begin tot einde!
Sulette jy was 'n droom van 'n bruid en Danie jy het self deftig gelyk.
Dit was die pragtige dag in Ceres met 'n asemrowende bruid, handsome bruidegom en die mooiste lig waarvan enige fotograaf kan droom!
Jana het so pragtig gelyk tydens haar swangerskap en dit was regtig so lekker om vir haar en Jan weer te sien.
Surrounded by light blue mountains and green vineyards,
Du Preez Estate was the perfect place for Jenny & Carl's wedding day!
What a lovely day in the heart of the winelands. Amy & Stuart got married at the beautiful Zorgvliet Estate.
Wat 'n onvergeetlike dag, julle het asemrowend gelyk!
Minke & Henko is twee baie spesiale mense en het 'n ekstra sagte plekkie in my hart!
Wat 'n avontuur van 'n troue!
Kosie & Liani het onbeskryflik baie moeite gedoen!
Die dag het begin met donker wolke en 'n ligte reentjie wat val maar wie sou kon raai die weer sal op die ou einde van die dag so mooi saam speel?
Carla jy het regtig stunning gelyk! Dit was 'n amazing dag.
Almal het so baie moeite gedoen en die venue het stunning gelyk!
Leigh & Clayton wanted something different, and it was a spectacular day! Everybody was so relaxed and happy, it felt like a weekend away.
Wat ´n inspireerende begin van ´n nuwe trou seisoen!
Die dag het afgeskop by die pragtige Drakensig wynplaas met die mooiste uitsig oor die hele Franschhoek vallei.
Die paartjie het spesiaal afgekom van Johannesburg af vir die laaste reelings van hulle troudag en natuurlik ook vir die AWESOMESTE SHOOT in die kaap.
It is always nice to have a change of scenery and wow what a breathtaking place! The wedding was held at the beautiful Zimbali Resort in Durban.
AWESOME SHOOT ! What a stunning couple and they are so much fun, it really shows in pictures!
WAT ´n DAG! Ek het bietjie gaan kuier by Madele & David-John (my suster en haar man) in Ceres.
Dit was ´n mooi, stil wintersdag en ten spyte van die bietjie reen het Henda & Pieter die dag so prettig gemaak.
I loved this shoot, it was so much fun! Kami expecting a baby girl , Georg super excited and Sebastian always on the go = happy family!
What an awesome experience. It was perfect to start the shoot at the Radisson Hotel where Shawn & Irline got engaged.
In die hartjie van Tulbagh met ‚´n pragtige paartjie soos Niel en Lindy was die dag regtig een groot fees.
Mare, WELL DONE ! dit is regtig die eerste troue in my lewe wat op tyd was! Die hele dag het so mooi verloop!
Jana & Willie is ´n wonderlike paartjie. Ons het vreeslik lekker saam gewerk en gelag!
Mooi diens, mooi mense, stunning venue en ´n pragtige bruid is wat Nanette en Nico se ongelooflike dag beskryf.
I really enjoyed this shoot- on the farm, relaxed people and beautiful weather, what more can you ask for.
Sara & Marius got married at the beautiful Vrede & Lust situated at the foot of the mountains, just outside Stellenbosch.
Anri & Nadia se troue op Delsma Plaas, was regtig ´n groot sukses en ´n baie lekker dag!
Well done!! Vasti & Bertie is van die gaafste menses wat ek al ontmoet het, en ons het verskriklik lekker saam gewerk!
Dit was my eerste troue by Waverly Hills, ´n organiese wyn plaas net buite Wolsley en wat ´n pragtige plek.
De Grendel is a breathtaking estate, and this was the perfect opportunity for playful & interesting moments with the family.
Whoow wat ´n wonderlike dag wat die Here vir die tweetjes gegee het!
One of my friends introduced me to Carla & Lorne, and this truly is a very special couple.
We were honoured to have been a part of a wonderful Charity Ball for the Thembalitsha foundation.
Dit was 'n voorreg om 'n pragtige mens & wonderlike vriendin se spesiale dag saam met haar te deel.
'n Wonderlike troue in die verre noorde, tussen Marken & Baltimore.
The 2nd year students from The Aleit Group had great concepts and awesome ideas.
What a fascinating time in the surreal forest of Grabouw.
Dit is altyd 'n wonderlike ondervinding om so 'n pragtige familie af te neem.



























































